Jack Parow – Ons Behoort Mos Saam (met EJ Von Lyrik)

“Ons Behoort Saam”  is ‘n nuwe track van Jack Parow en ‘n nuwe gesig EJ Von Lyrik. Ek is gewoonlik amped as JP ‘n nuwe track uit bring en was tot nou toe ‘n groot fan van die colabs, maar ek weet nie mooi van die een nie. Ek dink apart sou dit lekker gewerk het en Von Lyrik het definitief wille woorde, maar die liedjie voel nie asof daar veel moeite gedoen is met die finale mix nie.

 

 

Soos altyd as jy die track wil download volg die intstruksies hier.

Comment

comments

Processing your request, Please wait....

Comments

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *